Centurion: 010 286 1966
Ons bied ‘n wye verskeidendheid na-insolvensie regsdieste aan vir insolvente boedels. As u ‘n likwidateur of kurator is, oorweeg ons gerus. Ons kan u behulpsaam wees om u insolvente boedel af te handel.