DANIE POTGIETER ATTORNEYS

OOR DIE FIRMA

Ontmoet die Span wat alles moontlik maak!

Ons is bevoorreg om mense te hê met soveel passie. Dit sou verseker nie moontlik wees sonder hulle nie. Ons personeel is almal kundige mense wat jare lange ondervinding het in prokureurs firma’s. Die tegnologiese gevorderdheid en effektiwiteit waarmee hulle werk is uitsonderlik en veroorsaak dat ons nie hordes personeel hoef te hê om u behulpsaam te wees nie. Ons personeel kom baie jare saam ons.

Kontak Ons

Prokureurs

Danie Potgieter
Danie Potgieter
Prokureur

Eienaar en prinsipaal van Danie Potgieter Prokureurs. Danie het ‘n uitstekende kennis van die velde waarin die firma spesialiseer en is steeds die oom met die grys baard van wysheid

Breyten Potgieter
Breyten Potgieter
Prokureur

Vennoot vanaf 2011 en mede-eienaar. Breyten het in 2007 afgestudeer en in 2008 op ‘n permanente basis aangesluit by die firma. Hy is van jonks af opgelei om ‘n prokureur te word en geniet wat hy doen

Johann Pepler
Johann Pepler
Prokureur

Johann het die konstitusie wat van ‘n regsgeleerde verwag word. Hy het ‘n kop vir besigheid en ‘n vermoë om moeilike regsvrae te ontsyfer. Die firma is gelukkig om hom as deel van die span te hê.